top of page
Welkom by Pikkieland!
Ons skooltjie is vanjaar in sy tiende bestaansjaar.
URE: 08:00 tot 12:00 Maandae tot Vrydae.
Ouderdomsgroepe 2-5 1/2 jaar.
Elke ouderdomsgroep in hulle eie lokaal met eie juffrou.
Ons kleuterskool bied aan u kleuter:
  • 'n Veilige, liefdevolle en ontspanne leer-omgewing;
  • 'n Opgeleide Hoof met 37 jaar Onderwys ondervinding in Grondingsfase onderrig (GR1,2 en 3), asook 'n diploma in Kleinkind-ontwikkeling
  • Toegewyde assistente
  • Klein groepies kinders in elke ouderdomsgroep
  • Ontwikkelingsprogram PRACTICA
Kontakbesonderhede:     Lettie Schreuder (Hoof) 0842571728
                                                 lettie.schreuder@vodamail.co.za
bottom of page